Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Bill Quinn | |
Geboortenaam | William Tyrell Quinn |
---|---|
Geboorte | 6 Mei 1912 |
Sterfte | 29 April 1994 (op 81) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Bill Quinn (6 Mei 1912 – 29 April 1994) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Birds (1963), Twilight Zone: The Movie (1983), en Star Trek V: The Final Frontier (1989), en in die televisiereeks Hawaiian Eye (1959).